Een beseer toe trok pad verlaat

Een persoon is Saterdag beseer toe ‘n trok die pad verlaat en op ‘n treinspoor tot stilstand gekom het na die bestuurder vir ‘n ander voertuig moes uitswaai.

Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het die beseerde na ‘n hospitaal in Brits vervoer. (Foto en inligting: HEMS)