Twee beseer toe trok en bakkie bots

Twee mense is Vrydag beseer tydens ‘n botsing tussen ‘n trok en n bakkie op die R566. Die impak van die botsing het veroorsaak dat die bakkie rol. Die beseerdes is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal vervoer vir verdere behandeling.