Mikayla presteer by judo-kampioenskappe

Mikayla Hannemann van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs die tweede plek in haar gewigskategorie by Gauteng Ope-judotoernooi verower.