Meerhofskool-leiers

Meerhofskool se trotse leierspan vir 2022 is Tsholofelo Sello, Yvette Nixon (Onderhoofdogter), Nicole Grobler, Ethan Boucher, Du Toit Venter (Hoofseun), Alex van der Merwe (Onderhoofseun), Katlego Malao, Marlo Naude, Amelia Raats, Lesego Sitwe en Hope Matlhabane. Burger Uys is afwesig op die foto.