Elizabeth in NW-skolespan

Elizabeth Viljoen van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is tydens die onlangse SA skoleswemkampioenskappe vir die Noordwes skolespan gekies. Geluk Elizabeth!