GHS hoofleiers vir 2de kwartaal

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se hoofleiers vir die tweede kwartaal is Zani Meiring (onderhoofmeisie), M’lize van Zyl ( hoofmeisie), Rico Botha (hoofseun) en Franco Steyn (onderhoofseun).