GHS vier Wêreld Boekdag 03/05/2022 Leerlinge van die Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het verlede week Wêreld-Boekdag gevier. Schoemies kon aantrek soos hul gunsteling boekkarakters en boeke was vir slegs R5 te koop!