GHS netbalspelers in NW-span 13/05/2022 Stefanie van Vollenhoven, Diane Dippenaar en Sadie Bothma, netbalspelers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is vir die Noordwes-netbalspan gekies. Baie geluk!