Rugbyspelers in Luiperdspan opgeneem

Vier van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se rugbyspelers is vir die Luiperdspan gekies. Hulle is van links JD Jordaan, Gerick Bothma, Reinhardt Enthoven en Jaques Bouwer.