Skye na nasionale perdrykompetisie

Skye Oosthuizen van Laerskool Broederstroom het aan die Noordwes SANESA perdryproewe deelgeneem en ‘n tweede en derde plek behaal.

Sy neem in Junie aan die SANESA-finaal deel om in aanmerking te kom vir nasionale kleure.