Musiekstudente op Unisa-ererol

Vyf musiekstudente van die musiekonderwyser, Elzabe Spies, is op Unisa se ‘Ererol vir Musiekteorie’ geplaas.

Dié eer is vir musiekstudente wat top prestasies bereik. Elzabe is verbonde aan GHS Musiekakademie. Die prestasies is ook om te wys dat dit nie net kinders is wat musieklesse neem nie. Dit is nooit te laat om musiek te studeer nie,” sê Elzabe. Enige persoon kan by die GHS Musiekakademie inskryf. Hier is die presteerders.