Hartbeespoort trap Kaap-wedren kaf

Pieter Pieterse (links) saam met oefenmaat Ian Froneman. Pieter het in sy 20ste wedren sy persoonlike beste tyd, 03h01min, in die Kaap-fietsren geklok.

Ander klublede wie se tye ons ontvang het, sluit in Hans (03:39) en Wihan du Preez (04:15).

Die wedren is jaarliks een van die hoogtepunte op fietsryers se kalender en kronkel deur asemrowende natuurskoon in en om Kaapstad.

Die wedren is ook berug vir verskeie moordende en lang opdraandes wat die kuitspiere kou.

Latest News

COMMENTS

Top