Watersterre voor die kamera

Vir doeleindes van die program het die swemmers hulle swempette met blomme versier as “blommekinders van die 1960s.” Die reeks, Met ‘n Huppel in die Stap word elke Woensdag van 5 Oktober om 17:30 uitgesaai en Riaan Cruywagen is die aanbieder. Hier is Carla voor die kamera met Flip Loots wat die onderhoud voer. Dié insetsel sal in Desember in episode 13 op die kassie wees.

Latest News

COMMENTS

Top