Waterpret vir Kuierkidz

Die kinders het op die tien springkastele baljaar terwyl die grootmense aan heerlike potjiekos en drinkgoed weggelê het.

Willem van der Merwe van Tom, Dick and Harry’s Sportsbar en sy vriende, Neels Conradie (Kuierkidz se jarelange ‘godfather’), en Jan Duvenhage van Landmark het die inisiatief vir hierdie fondsinsameling geneem.

‘n Potjiekoskompetisie het die ‘pottedore’ laat swoeg en sweet en uiteindelik het die beoordelaars, Joe Ackerman en Sonet Swanepoel die wenner aangekondig: H Holtshauzen.

Kuierkidz bedank almal wat so ruimhartig gehelp en aan die heerlike dag deelgeneem het, veral Matress Medi Centre en Cell C vir die pryse, en al die organiseerders.

Die sentrum in Melodie is ‘n niewins-gewende, privaat sorgsentrum vir ernstige breingestremde kinders en maak staat op fondsinsamelings en bydraes van die gemeenskap asook skoolgelde om die boeke te laat klop.

Kontak René Coetzee, die sentrumhoof, by 082 789 2572 vir meer inligting.

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Kormorant

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: