Voorslag-Voortrekkers

Agter is Charissa Cronjé, Anelle Bester en Mia Wolmerans, en voor offisier Bertha Pienaar, Marek Pansegrou en Dewald Potgieter. Die voorslag is die hoogste erkennning wat ‘n Voortrekker in sy of haar laaste jaar op laerskool kan ontvang. Hulle word getoets op hul Voortrekkerkennis en alles wat hulle vanaf graad 1 geleer het.

Latest News

COMMENTS

Top