Musieksterre

Twee musiekleerlinge van Brits het by die Hartbeespoort Kunstefees puik resultate behaal. Dieuné Mostert (links) het ‘n A vir viool verwerf en Ayden Myburgh (regs) ‘n A+ in ghitaar. Beide ontvang onderrig by  Frederick Annandale.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Gooi Mielies dié naweek