Vermiste dame van Hartbeespoort

Wilma Roodt (30)

Volgens haar suster, Rene Geyser, het Wilma by vriende gaan kuier en nooit teruggekeer nie. Sy het by die vriende gaan navraag doen maar kon niks uitvind nie. Al haar suster se kleure was nog by die vriende maar Wilma het spoorloos verdwyn. Al twee haar selfone is ook af.

Wilma is 30 jaar oud en klein en fyn gebou. Sy het kort bruin hare en bruin oë. Sy is laas by ‘n huis naby die Krokodilrivier myn gesien.

Skakel asseblief vir Rene as u enige kennis oor Wima het. Tel 061 330 0728

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Second tremor in Hartbeespoort