Poppie se stiefpa probeer selfmoord pleeg

Kobus Koekemoer tydens 'n vorige verskyning.

Jacobus Ludick, ‘n aktivis vir “Justice for Poppie” en haar biologiese pa, Christo van der Merwe, het aan die media gesê dat Koekemoer vroeg Dinsdagoggend sy polse gesny het. Hy is onder polisiebewaring hospitaal toe geneem. Koekemoer sal wel vandag (Woensdag) in die hof verskyn en sal na die verrigtinge weer na die hospitaal toe geneem word.

Louisa Koekemoer

Louisa Koekemoer

Beide Koekemoer en Louisa Koekemoer (Poppie se biologiese ma) is in hegtenis geneem na die wrede dood van die blouoog dogtertjie. Dit sal die eerste keer wees dat hulle saam in die hof sal verskyn. Na bewering sal beide weer om borgtog aansoek doen alhoewel hulle vantevore borg geweier was.

Sien ook:

Three year old girl murdered

Poppie’s mother behind bars

“Jy gaan vrek jou hond!” – Jongste oor Poppie-saak

 

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Donkies help om luukse motors te steel