Bus deur stormwater meegesleur

‘n Passasiersbus is Vrydagoggend deur ‘n sterk stroom water op die Sonoppad meegesleur, waarna die bus in ‘n sloot langs die pad beland het. Die Hartbeespoort Noodreddingspan, Madibeng Brandweer en individue het gehelp om die busbestuurder uit die bus te red. Niemand is in die voorval beseer nie.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Massive drug bust in Hartbeespoort