Wagpos stel nuwe VLR aan

Die Hoërskool Wagpos het op 31 Januarie, tydens `n spogfunksie in die skoolsaal, hul nuutverkose Verteenwoordingende Leerlingraad ingehuldig. Dié raad bestaan uit die seun en dogter vir elke klasgroep in elke graad. Christo van Niekerk en Ané de Beer is onderskeidelik die voorsitters van die VLR vir 2017 en Johan Brown en Maryke Nefdt dien as die onderwyservoogde.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Be treated like a king