Bosveld stoei

Voor: Stefan Prinsloo (Bulletjie stoei), Hano Roux (Bulletjie stoei), Jandrè Lategan (Bulletjie stoei)

Middel: Waldo Riefler (Brons by TUKS Ope), Ivan Louw (Bulletjie stoei), Johannes van Wyk (Brons by TUKS Ope)

Agter: Barry Bedford(Afrigter), Stephan Meyer (Silwer by TUKS Ope), Derek Louw (Afrigter)

Vir enige iemand wat belangstel, oefentye is Dinsdae & Donderdae vanaf 18H00 tot 19H30 by Saal 2 Brits Sportsgronde.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hand Cycle