Heinrich is reg vir wêreldkampioenskappe

Hy het op nege-jarige ouderdom vanaf die junior klas na die GT15 klas geskuif, met ander woorde bote met ‘n 15 perdekrag enjin, en bereik van daar af net elke jaar hoër hoogtes.

In 2016 was hy die derde beste renjaer in die land en het in hierdie jaar se kampioenskappe tweede gekom. Heinrich oefen gedurig deur deel te neem aan resies-byeenkomste by verskillende damme regoor die verskeie provinsies van die land. Heinrich vertrek op 11 Junie na Finland en neem op 15 en 16 Junie teen deelnemers van regoor die wêreld deel.

  AUTHOR
Kormorant

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Riool borrel uit wasbakke