Luné en Maestro is drie keer eerste

Luné, wat onder Brainline Homeschool Noord-Wes ry, en Maestro het teen ander ruiters deelgeneem aan die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) byeenkoms by die Le Godima perdryskool en uitstekend presteer.

Die twee het drie eerste plekke en een tweede plek bereik. Hulle het in die kategorië “Dressage”, “Equitation Rider Special H 50cm – 60cm” en “In-hand Utility” eerste plekke losgeslaan en in nóg ‘n “Dressage” kategorie ‘n tweede plek.

Luné hoop om binnekort haar provinsiale kleure te kry en nasionaal deel te neem.

  AUTHOR
Kormorant

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Suspected drug dealer arrested