KYK: Die ou toppies kan nog rock

Frank, saam met mede-akteur Pierre van Pletzen (65) se groep se naam is – heel gepas – “Hardebaarde” en hulle het Vrydag hul eerste musiekvideo – “Gisteraand” – vrygestel.

Pierre van Pletzen speel oubaas Septimus van Zyl in die televisie sepie 7de Laan. Frank Opperman – van Orkney Snork Nie faam, is die sanger in die groep.

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
KYK: Die ou toppies kan nog rock