Ses maande tronk toe vir Eland diewe

Edward Phiri (33) en Marco Jack (38) het beide skuldig gepleit. Die eland se waarde is sowat R25 000.

In hulle verklaring, wat deur hulle prokureur in die hof voorgelees is, sê hulle dat hulle strikke op ‘n wildsplaas in Hartebeeshoek gestel het nadat ‘n vriend hulle gevra het vir wildsvleis.

Hulle het ‘n eland gevang en was op pad huis toe toe die eienaar van die wildsplaas hulle gesien het en toe die polisie gebel het.

Die beskuldigdes is van Malawi en is onwettig in die land sonder die nodige dokumente

  AUTHOR
Kormorant

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ses goeie redes om bier te drink