Gewapende rowers kaap koerier in Brits

Die koerierbakkie wat kort na 13:00 in Brits gekaap is.

“Twee persone in ‘n RAM koerierbakkie is kort na 13:00 in Tambotielaan in Brits deur twee voertuie, ‘n Volkswagen Golf 7 en ‘n Toyota Hilux van die pad af gedruk. Volgens die koerierbodes het vier mans, gewapen met handwapens uit die Volkswagen Golf gespring, hulle uit die bakkie gestamp en in die Volkswagen Golf gedwing voor van die rowers met die koerierbakkie weggejaag het,” het Johan Brits, areabestuurder van Monitornet Sekuriteit gesê.
Die eienaar van ‘n restaurant in Tambotielaan het die insident gesien en die paniekknoppie na Monitornet geaktiveer. “Ons het die koerierbakkie sowat 200 meter van die kapingstoneel gevind. Alles in die bakkie is gesteel. Die twee bodes is intussen deur die rowers naby Hernic-myn afgelaai en ons het hulle gaan oplaai,” het Johan gesê. “Hulle kon nie sien hoeveel persone in die Toyoto Hilux was nie.
Die polisie was kort daarna op die toneel en is op soek na die verdagtes. Volgens die bodes, het albei voertuie GP-nommerplate gehad.

  AUTHOR
Daleen van Manen
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Trein tref trok in Brits

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Kormorant

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: