Plaasaanvallers dreig om kind in oond te sit

“Vier rowers het die pa, ma en vier kinders oorrompel toe hulle Sondagaand ongeveer 21:00 buite gesit het. Die anvallers was met messe en pangas gewapen en het die pa oor die kop geslaan en vasgebind,” het Hannetjie Grobler van die Madibeng Misdaad Verkeer Forum gesê.
“Die rowers het die ma die huis ingedwing en geld geëis. Sy het gesê daar is nie geld nie en hulle het gedreig om die driejarige kind in die oond te druk en haar te verkrag. Hulle het hierna besittings soos ‘n televisiestel, radio, selfone en ander goedere gegryp en gevlug.”
Die man het ‘n sny aan die kop opgedoen.
Die polisie soek na die aanvallers en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

  AUTHOR
Daleen van Manen
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Filmmaker killed by giraffe after getting too close

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Kormorant

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: