Boerboel red plaasboer se lewe

Willie en Tina du Plessis van ‘n plaas op Zoutpansdrift, buite Brits, het kort voor 01:00 wakker geword van hul honde wat blaf. “Ek het vir my man gesê die honde blaf nie sommer net nie, iets is fout. Hy is na buite om ondersoek in te stel toe hy twee mans by die trekker betrap waar hulle besig is om die battery te steel. Een het reeds die sweismasjien onder sy arm gehad,” het Tina aan Kormorant gesê.
“Die een man het Willie met die kapmes geslaan en sy been en maag getref. Hy het begin skree en toe storm Bruno, ons boerboel, die man en kry hom aan die been beet. ‘n Worsteling het gevolg en Bruno het aanhou byt. Toe die twee diewe ‘n kans kry, het hulle met die sweismasjien en slypmasjien gevlug. Willie is gelukkig net lig beseer en baie trots op Bruno.”
Die Brits polisie ondersoek die saak.

Sien ook: Hond hou dief in swembad aan

  AUTHOR
Daleen van Manen
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Kormorant

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: