Nege mense is beseer toe ‘n taxi en bakkie Maandag op die R104 naby Damdoryn gebots het. Volgens ooggetuies, het die taxi ‘n U-draai voor die bakkie gemaak. Die nege pasiĆ«nte is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer. (Foto en inligting: HEMS)