Afriforum se Brits-tak het op Erfenisdag saam met die kleingoed van Laerskool Olienpark gevier. Die leerders het gehelp om Wildepruim-, Vaderlandswilg- en Olienhoutbome te plant.