Amieka spog met goud, rekords

11/04/2024Schools

Amieka Henning, ‘n Graad 6-leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, het aan die DHL Suid-Afrikaanse Lewensreddingkampioenskappe in Durban deelgeneem en saam met haar span vier rekords gebreek. Sy het ‘n totaal van sewe medaljes ontvang.
Harties Reflections,afgerig deur Lynette Van Rensburg, spog ook met die trofee vir die Nippers in die swembadafdeling.
Amieka se prestasies lyk as volg:
• 200m Relay 4x50m Obstacle -Goud
• 50m Relay 10m Ball Throw – Goud 29.14 (nuwe rekord)
• 200m Relay 4x25m Manikin – Goud
• 200m Relay 4x50m Pool Lifesaver – Goud
• 200m Relay 4x50m Medley Rescue – Goud
• 100m Obstacle – Brons
• 100m Manikin with fins – Brons
• 50m Manikin Carry – 8ste
• Mixed 200m Relay 4x25m Manikin Carry at 1:26.83 (voorheen 1:38.67)
• Mixed 200m Relay 4×50 Pool Lifesaver at 2:33.38 (voorheen 2:47.76)
• Mixed 200m Relay 4×50 Medley Rescue Pool Nippers at 2:11.14 (voorheen 2:11.2