Bacchus Nel, Sondag, 1 Oktober, by die Martoetsie Teater, Silkaatsnek

Moenie die bekende Afrikaanse musiekkunstenaar, Bacchus Nel, Sondag, 1 Oktober, by die Martoetsie Teater, Silkaatsnek in De Wildt, mis nie.
Dié gewilde sanger, musikant, liedjieskrywer en digter het op 21 eers begin musiek maak na hy in ‘n motorongeluk sy sig verloor het. Om uiting aan sy emosies te gee, het hy begin kitaar speel en musiek skryf. Die res is geskiedenis.. hy is tans een van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse musiekkunstenaars.
Sy vertoning begin om 15:00.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident