Die bestuurder van ‘n bakkie is net lig beseer toe hy Saterdag beheer oor die voertuig verloor en op die R511 by Silkaatsnek gerol het.

Hartbeespoort Emergency Mecidal Service (HEMS) was op die toneel om die motoris te help.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident