Die 17-jarige Bernard Badenhorst van Meerhof het drie nuwe wêreldrekords opgestel tydens die Afrika-streeksboogkampioenskappe (ARFAC – African Regional Field Archery Championships). Die kampioenskappe het in Julie in Namibië plaasgevind. Bernard het goud in sy styl en ouderdomsgroep (YAMBL) ontvang en het drie Suid-Afrikaanse rekords en drie wêreldrekords opgestel.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident