Jané Botha van Hoërskool Brits het onlangs die prys vir die beste kolwer in die B-afdeling vir dogters onder 15 by die Gauteng sagteballiga gewen.