Bekende plaaslike sakemense het die lede van die Brits Vroue Landbou-unie (VLU) onlangs toegespreek en inligting aangaande eiendomme en boedels gedeel.

Marelise van Eck, Prinsipaal van Remax Horizon, en Ryno Pienaar en Godiva Barnard van PSG Wealth was die gassprekers. Die geleentheid het ook gedien om blikkieskos vir behoeftiges in die omgewing in te samel. Op die foto is Marelise van Eck en Judith van Rensburg van die Brits VLU. Die volgende vergadering van die tak is op Woensdag, 14 September 2022, in die Neline Swartsaal van die NG Kerk Krokodilrivier. Vir meer inligting oor die bedrywighede van die VLU, kontak Kitty Janse van Rensburg by 082 564 0918.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident