Jacolien le Roux van Hoërskool Brits se akkurate balle het bygedra dat die skool die sagtebalwedstryd teen Hoërskool Wonderboom gewen het. Die o/14-span wen 9-2, die o/16-span wen 20-2, en eerste span wen 14-10.