Britsies in All Star span

Vyf onder 13 sagtebal dogters van Laerskool Brits het 4 tot 7 Desember vir die kwena span aan die SA kampioenskappe gaan deelneem. Die span het algeheel vierde uit nege spanne geeïndig. Iwanke Strauss en Jacqueline du Plessis van Laerskool Brits wat geskies is vir die All Star span en hul is uitgenooi om in 2020 in Belgium te gaan speel.