Britsies presteer by musiekeksamens

Leanése de Beer en Nadia Treadwell van Laerskool Brits het uitgeblink by die UNISA musiek- eksamens. Leanése het Musiekteorie graad 2 geslaag en Nadia Pianoforte graad 3 en musiekteorie graad 3.