Hier is Laerskool Broederstroom se leerlingraad vir 2022.

Voor van links is Rikus Wolmarans (onderhoofseun), Emmi Grobbelaar (onderhoofdogter), Yula Mostert Burger (hoofdogter), Divan Biekart (hoofseun). In die tweede ry: Yana Fourie, Austin Dintwe, Zanya Joubert, Tayla Oosthuisen, Isabella Grobler, Reghard du Plessis. Derde ry: Anica Burger, Mia Botha, Serelda Potgieter, Morné du Preez. Vierde ry: Lericia Erasmus, Welne Wolmarans, Jonet Wolmarans, Riëtte du Plessis, Mika Booyens. Agter: Juf Esmé Opperman (voog – dogters), mnr André Bezuidenhout (hoof), mnr Etienne Voges (voog – seuns).

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident