Broedies se top atletiekprestasies

Laerskool Broederstroom het verlede week hul huissport byeenkoms gehad en hierdie leerlinge was die top presteerders.

Van links is Angelique Gouws (junior Victrix Ludorum), Moniek Gouws (senior Victrix Ludorum), Lyndon Harmse (senior Victor Ludorum) en Jordan Botha (junior Victor Ludorum).