Laerskool Broederstroom het die Top 10 leerders vir die derde kwartaal in elke graad aangewys.

Laerskool Broederstroom het die Top 10 leerders vir die derde kwartaal in elke graad aangewys.

Graad 4 top 10: Benjamin Koster, Runen Prinsloo, Peroe Raaths, Chris Deschodt, Anabelle Schützler, Nico de Ronde, Tiaan Strauss en Lana Mienie. Uhdé Mostert-Burger en Minienke Roux was afwesig.

Laerskool Broederstroom het die Top 10 leerders vir die derde kwartaal in elke graad aangewys.

Graad 5 top 10: Charles Wright, Jan Hendrik Dubery, Kylee Cronjee, Lize-Mari Strydom, Kara Deschodt, Willem van Tonder, Liricke Kleynhans, DJ Diedericks, Quinn Evans en Katelyn De Beer.

Graad 6 top 10: Mia De Lange, Lené Nel, Victoria Banda, Elizmari Cilliers, Sebastian Koster, Audrey Du Toit, Robert Allman, Amélie Burger, Kayleigh Suter, Melissa Geldard en Rudo Joubert.

Graad 7 top 10: Karla Jansen van Vuuren, Michayla Roden, Cara Esterhuyse, Morné Erlank, Alexander Dillman, Taylor Tregear, Ole Rabaji, Mila Botha, Aneské Botes en Jay-Jay Blom. AJ Opperman was afwesig.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident