Broedies verwelkom nuwe Tswana-onderwyser 20/01/2022 Laerskool Broederstroom het met die begin van die nuwe skooljaar juf Prescilla Thipe as die nuwe Tswana-onderwyser verwelkom. Prescilla Thipe