Laerskool Broederstroom se onder 11-krieketspan het die semi-finaal van die Noord Gauteng (klein skole) krieketkampioenskappe gewen.

Van links agter is Evan van Schoor, Reinhardt van Zyl, Janco Malan, Afrigter, Rickard Jansen van Rensburg, Runen Prinsloo, in die middel, Rudo Joubert, Monray Mcintyre, Damian Freeme, Marco Saaiman, en voor, Chris Deschodt, Tristan Helm en Tristan Mostert.

Hulle het Kameelfontein met 123 lopies kafgedraf. Hulle speel binnekort uit vir die Stadsbeker.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident