Home Emergency Services

Emergency Services

Fietsryer dood toe sleepwa hom tref

‘n Fietsryer is Woensdagoggend by die Hartbeespoort Damwal dood toe hy deur ‘n sleepwa, wat van ‘n bakkie losgekom het, getref is. Hartbeespoort Emergency...

Vier beseer toe bakkie rol

Vier mense is beseer toe ‘n bakkie Maandagmiddag op die R511 naby Beestekraal gerol het. “Dit wil voorkom asof ‘n meganisme op die bakkie...

Vier beseer in Silkaatsnek-ongeluk

Vier mense is Donderdagmiddag beseer, twee ernstig, tydens ‘n botsing by die R514/Silkaatsnek-kruising. Twee ligte voertuie het gebots en twee mense is in ‘n...

Many injured when truck jack-knifed

A number of people were injured when a truck jack-knifed and hit a taxi on the R104 near the Elephant Sanctuary on Saturday afternoon....

Many injured in taxi accident

Lots of people were injured, some serious, during a collision between a taxi and a passenger vehicle on the Letlhabile road at Brits on...

Twee karre rol na botsing

Drie mense is beseer toe twee karre Donderdagmiddag op die R556 gerol het. Die twee voertuie het kop-aan-kop gebots en die impak het albei...

Een dood toe kar van wal stort

Een persoon is dood toe sy voertuig Vrydagmiddag op die N4-snelweg van ‘n wal afgestort het. “Die gebeure wat tot die ongeluk aanleiding gegee...

Man dead after car plunges into Hartbeespoort Dam

A motorist died after his car plunged into the Hartbeespoort Dam on Tuesday afternoon.

Motorist airlifted after N4 crash

A motorist was seriously injured and airlifted by an emergency medical helicopter after an accident between a truck and car on the N4/ R511...

Biker dies after hitting pothole

A 43-year-old biker died on Sunday when he lost control of his motorcycle after hitting a pothole on the Lanseria road.
- Advertisment -

Most Read