Galleries

Distriksterre

Ackloyd Jaricha van Laerskool Broeder- stroom was eerste in gewigstoot meisies o/13 by die distrikskampioenskappe.Laerskool Broederstroom se Etienne van Wyk was vierde in die 1 500 m seuns o/13 by die distrikskampioenskappe.

In honour of Joost

Pecanwood College and Pre-Prep pupils wore their Springbok rugby jerseys to school on Friday in honour of the late Springbok flyhalf Joost van der Westhuizen and in support of his J9 Foundation for motor neuron disease.

Meerhof se leiers

Die senior leiers van Meerhofskool het onlangs hulle amptelike inhuldiging gehad. Agter van links is Ryno Roos, Brandon de Bruyn (onderhoofseun), Ivan Nolte, Francois Ferreira (hoofseun) en Ruan Kleynhans. Voor van links is Sharon Phiri, Palesa Kgama (hoofmeisie), Magda Venter en Antonio Willemse. By hulle is die skoolhoof, Rita Burgers.

Wagpos se eerstes

Die Hoërskool Wagpos se eerste rugbyspan, bekend as Die Bere, is verlede week na die proewe aangekondig. Volgens hul afrigter, Freddie Mouton, is die span slaggereed vir die nuwe seisoen en kan groot dinge van hulle verwag word. Op die foto is van voor links Jaco van der Walt, Monty Lombard, Stiaan du Preez, Jeandré…

GHS by Top 4

GHS se Mienke van den Berg het die kompeitisie agtergelaat in haar item by die Top 4 byeenkoms.

GHS is tops

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se atlete het verlede week aan die Top 4 atletiekbyeenkoms by Laerskool David Brink in Rustenburg deelgeneem. Die ander twee skole in die top 4 is Laerskool Brits en Laerskool Protea Park. Met 565 punte op die telbord het Schoemies hulle titel suksesvol verdedig, en 38 eerste plekke, 33 tweede plekke,…

Mike Schutte chats about abuse

Mike Schutte junior, son of the legendary late boxer and wrestler, Mike Schutte, visited the Thornhill Primary School and delivered a powerful message based on his own life experience as he cautioned the children against the dangers of peer pressure and substance abuse.

Nuwe bloed by siekeboeg

Meerhofskool verwelkom Suster Erna Strydom (links) wat haar by die siekeboegspan aangesluit het. By haar is Suster Hilde van Aswegen wat ook nou ‘n permanente aanstelling by die skool het.

Interhuiswenners

Laerskool Kameeldrift het hulle steratlete onlangs vereer met trofeë vir hulle harde werk op die atletiekbaan- en veld tydens die skool se interhuis.

Tiny Tutus

These dancers of the Tiny Tutus Dance School, run by Lize du Plessis, have all received their South African colours and will be competing at the International Dance Championships in Florida in the United States in July this year.
Top