News

Two Mooinooi women missing

The police are urgently looking for two women from Mooinooi who disappeared on Monday while travelling to Pretoria for a meeting.

Man dood na kar rol

HARTBEESPOORT – “n Man is dood na ‘n voertuig Dinsdagoggend op Van der Hoffweg naby die Ten Rooms plakkerskamp in Rietfontein gerol het.

Man dood in trokongeluk

‘n Man is Maandagmiddag dood en nog vier mense is beseer toe twee trokke kop-aan-kop by die Kerkstraat-kruising met die Hennopsrivierpad gebots het.

Rudy Joles does it all

Rudy Joles, family man, horticulturist, animal lover, CEO of a welfare foundation, and founding member of the Harties Foundation currently working on the hyacinth problem, just wants to bring about change.

Poppie se ma, stiefpa skuldig aan moord

Louisa en Kobus Koekemoer, ma en stiefpa van Poppie van der Merwe, wat in 2016 weens mishandeling in Brits dood is, is Woensdag albei in die Pretoriase Hooggeregshof skuldig bevind aan moord en kindermishandeling.
Top