Schools

MCS part of international recycle project

The Mountain Cambridge School (MCS) is one of four schools on four different continents that take part in Go! Global – Reclaim the Rubbish, an initiative of Education for Sustainable Development (ESD) Expert net, supported by the German government as part of its commitment to the UNESCO decade of ESD and GAP (Global Action Plan).

Newbies inducted at Hartbeespoort

Hartbeespoort High School hosted its second induction programme for grade 8 pupils this year. Some 200 odd pupils participated in a week-long process of learning, fun and physical adventure. The mission: An accelerated process in becoming part of the ultimate Harties family. This programme is offered in-house by representatives of the school governing body, who…

Learning through play

In January the Mountain Cambridge Baby & Toddler School opened its doors. This school, which incorporates the guidelines of the Mountain Cambridge School, offers parents who want to expose their little ones to a quality, internationally-recognised English education a happy place where “every child matters.” Set in a quiet, rural setting on a plot in…

Help water insamel vir die boere

Hartbeespoort se waterprojek is steeds aan die rol en die organiseerders, met die hulp van skole en inwoners, probeer om so gereeld moontlik water en voer na boere in nood te vervoer. Surina Schoeman en haar span het al duisende liter water en honderde bale voer sedert Januarie na droogtegeteisterde gebiede aangery en haar volgende…

Brits en Hartbeespoort skitter weer

Hoërskool Brits en Hoërskool Hart-beespoort het vanjaar weer uitstekende uitslae in die matriekeksamens behaal. Hoërskool Brits het ‘n slaagsyfer van 99.39%, waarvan 64,41% met universiteitsvrystelling geslaag het, en 184 vakonderskeidings. Hoërskool Hartbeespoort se slaagsyfer is 98.58%, waarvan 71.94% universiteitsvrystelling het en die skool spog met 142 vakonderskeidings. Duhan Swanepoel was Hoërskool Brits se topkandidaat en…

Harties Vlinders gee kleuters vlerke

Harties Vlinders Kleuter Akademie het pas uit sy kokon geklim in Schoemansville (regoor die Poskantoor) en gaan klein vlindertjies help ontluik. By Harties Vlinders is die klassies klein, met ‘n maksimum van 15 per klas. Daar is twee ouderdomsgroepe, drie tot vier en vier tot vyf. Volgens die eienaar en kleuteronderwyser Nesta Gouws, is die…

Imke ken haar sit

Imke Krige, ‘n leerling van Doxa Deo Hartbeespoort, het onlangs saam met haar perd, Belly Dancer, aan die SANESA Nasionale kampioenskappe deelgeneem en met ‘n eerste, twee derde en ‘n negende plek  huis toe gekom.

Hartbeespoort-span wen Tshwane-kampioenskappe

Die Hoërskool Hartbeespoort se eerste sagtebalspan het verlede week die Tshwane-kampioenskappe gewen. KFC Sediba en Pick n Pay (Village Mall) het die span geborg met rugsakke. Die skool bedank al die sakeondernemings vir hul lojale ondersteuning. Van links voor is Wickus de Jager, Herman Potgieter, Rian Hattingh en Herman le Roux en agter, Cathy van…

Skool maak self reg

Na pype wat herhaaldelik voor Laerskool Generaal Hendrik Schoeman gebars en telkens net gelap is, die plaveisel beskadig en die parkering in die slag laat bly het, het dié skool einde raad besluit om self op te dok om die pypleiding voor die skool, wat strek van die hoek van Kuyper- en Maraisstraat, tot ongeveer voor die personeelhek waar die sportgronde begin, te vervang.

Stehan in MTB top three

Stehan Wolmarans, a pupil of Hartbeespoort High School, finished third in the sub junior men’s race in the Spur Schools MTB League finals that was held at Bekker High School at the end of September. More than 400 high school riders representing 40 schools competed on the day.
Top