Editorial

Madibeng se finansiële tsoenami

Die Madibeng munisipaliteit is kniediep in ‘n finansiële gemors. So diep dat kenners meen dat hulle nooit daaruit sal kan kom nie. Daar word byna weekliks groot geldelike blapse deur die amptenare in Brits gemaak, ten koste van die plaaslike gemeenskap.

Misdaadvoos? Kom ons help onsself!

Dit is beslis nie ‘n ‘goeie nuus’ week nie. Vandag se koerant lees so bietjie soos ‘n riller. Daar is die gewapende rooftog by ‘n gewilde supermark, gewelddadige aanvalle tydens motorkapings, vier mense wat in hul winkel geskiet is, gevaarlike misdadigers wat ontsnap en dan boonop fietsryers wat nie eers meer die buitelug kan geniet…

Wanneer het stop ry geword?

Daar gaan beswaarlik ‘n dag verby wat van die 7 000 plus lede van die Kormorant se Facebook-blad nie kla oor die gebrek aan die nakoming van verkeersreëls in Hartbeespoort nie. Verskeie gemeenskapslede het dit ook al onder ons aandag gebring dat die voetoorgang in Scottstraat by die polisiekantoor, wel, soos ‘n stopstraat geïgnoreer word….

An open letter to the president: I feel like Zuma needs to go for a run

Kim Stephens’ letter to the president on her Facebook page has gone crazy-viral, with more than 5 000 shares so far. Have a look, it’s not hard to see why: Takkies on, lube up, head out for a trot, sir. One foot in front of the other, on the pavements of your country. Pass your…

Schoemansville Oewerklub moet hou by sy mandaat

Kormorant het onlangs verskeie berigte geplaas oor die besluit van die Oewerklub om lede te verbied om voort te gaan om passasiers teen betaling op boortritte te neem en om voortaan nie meer aanlynbesprekings te aanvaar nie.

Vloer-Moer

The behaviour of some members of the Sunway and Ten Rooms communities reminds one of an undisciplined toddler throwing a temper tantrum in a supermarket.

Meerhof Road – the good, the bad and the ugly

As has been reported in Kormorant since June this year, the dust has still not settled – pun intended – over the contentious issue of the Meerhof Road. Social media has been abuzz and there have been threats of defamation of character and the likes flying over the cyber waves with regular intervals. What is…

Karwagte – kruis of stille helde?

Daar is tans ‘n advertensie op televisie wat al Suid-Afrika se eienaardighede vir buitelanders op humoristiese wyse verduidelik – van beurtkrag – wat eintlik beteken dis nie nou jou beurt vir krag nie – braai, elektriese heinings en huise vir forte, tot die karwagte.
Top