Christo in die top 20

Christo Martin van Hoërskool Bekker is deur na die Top 20 by die Laat die mense sing kompetisie. Die volgende uitdunne vind plaas 19 Januarie 2020 by Back to the Roots.

Christo Martin